Die Renaissance is egter nie deur realisme oor die algemeen geken- merk nie, maar deur 'n bepaalde vorm van realisme. Kunstenaars en geleerdes van die Renaissance het nie na 'n aaneenskakeling van realistiese details gestreef nie, maar na 'n realistiese vormbeginsel op grond waarvan onderskeie waarnemings onderling in 'n sinryke verband gebring is.

6311